Die dop moet kraak

Die dop moet kraak

as jy honger is

as jy koek wil bak

of ontbyt wil eet

of as jy jou kuiken wil sien

die hoenderhaan
staan verwonded

die hoenderhaan
is gepuzzle

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz