Die dors lande Die dors lande August 21, 2009 Die water gee lewe die grond verkleur donkerbruin Gods gieter keer om die goeie saad worstel na die lig om trots groen te wuif die sekel kom en oes vag na vag die langer wesens voed in oorvloed en se amen Grote God Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!