Die dors op my tong Die dors op my tong July 7, 2013 die reendruppels teen die ruit gly doelloos verby die dors op my tong lek nie deur die glas nie die koel gly verby dors leun ek terug op die swart leer dors na jou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!