Die duiwel lees die koerant elke dag …4163

Die duiwel lees die koerant elke dag …4163

hy slurp sy koffie
afwagtend maak hy die koerant oop

sy gunsteling artikel
in memoriam
lê n hele bladsy vol

sy kinders is op pad
hy vryf sy hande

van die oudstes en die stoutstes
het van die smal pad afgeval

die kerkklok lui twee keer per week
gesange en psalms en kerk orrel is uit

die rapper sing sy duiwelslied

dit was n goeie oes vandag
glimlag hy selfvoldaan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz