ek het eers gedink
sy maak asof sy my nie sien nie
wanneer sy oor die branders getuur het
was ek naby genoeg
haar glimlag kon ek sien
ek nooi haar met nota
sy sê ,die klooster kafee
gecoller en getaai
wag ek in afwagting
in haar nonnekleed
glimlag sy skaam vir my
Leave a Reply
Be the First to Comment!