Die ergste wat ooit met n mens kan gebeur
As jy die een wat jou vertrou
in die rug steek
jare se vertroue nie erken
fortuin word nagejaag
die wilde waters van
die lewe sleur jou mee
jy het gedink baie geld
gee mag , maar nie eerlik verdien
waag in die doodse mag
die geldmag
sal jou lot verseel
die prys is klaar op jou kop
betwyfel jy dit
Leave a Reply
Be the First to Comment!