Die fotograaf die geel motortjie en die scoop
sy kamera flits en flits
hy was eerste daar n scoop kom
die wrak van die geel motor
vergete eenkant
al draai die wiele nog
dit was te laat
hy kon die vars bloed
die ruklywe nog vasvang
die staroog meisie
die gebreekte bottle
die gefrommelde jongman
dit gaan n wenner wees
hy is n goeie fotograaf
Leave a Reply
Be the First to Comment!