Die gesprek van n ongebore baba met haar ongehude moeder .2
Sy het vir my gese
sy wou nie maar hy
het haar geforseer
sy het my vertel van die pyn
so vreeslik sy het flou geword
die sweet en dronkasem
is ingeprent in my geheue
geen dronkgat sal ooit
naby my kom nie
ek hoor die ambulans sirene
dit skommel vreeslik
op die draagbaar
bars die damwal
ek surf tot op die teatervloer
n bloederige massa agtervolg my
die mense in wit
kyk af na my
met skrik in die oe
totsiens ma
na die derde ruk
le sy staroog
Leave a Reply
Be the First to Comment!