Die gletser fluister vir die berg

Die gletser fluister vir die berg

Na die ewigheid
na die ewigheid

die groot rotse kreun benoud
stukkies berg plons in die see

na die ewigheid fluister die gletser
rotse rommel versteur die see

die gletser het niemand meer oor

om mee te praat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz