Die glimlag op haar gesig verberg haar geheim Die glimlag op haar gesig verberg haar geheim January 26, 2010 sy het geweet ek gaan swig want met so n mooi gesig het sy n 30 jaar ROC gesigsorgkontrak aan my verkoop we keep our promises se sy en knik vir my nou 30 jaar later besef ek sy het gelieg die knik was net voor ek moes teken Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!