Die goeie feë

Die goeie feë

Ek en sy was maters
van graad een af

het stap vir stap
die lewe leer ken

matriek afskeid en
jol was ons plesier

maar die vonk
het nooit geflits nie

maar vandag na 30 jaar
is ons nog mensmaats

jy bly nog my
goeie feë

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz