Die goue vrou Die goue vrou February 15, 2011 is die vrou wat met jou getrou het wat in jou geglo het wat nog in jou glo? wat jou kinders gebaar het wat jou kos kook wat jou parfuum dra wat jou ondersteun wat jou liefie wat jou waarlik liefhet nou wat soek jy by daardie hoervrou Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!