Die gulsige kameras

Die gulsige kameras

slurp alles op

hoe jy lyk is nie
jou jy nie

sensueel word jy
uitgebuit

die kamera met
'n glasoog
kyk kil rond

wys van die wat
kwyl

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz