Die half kaal harte Die half kaal harte February 9, 2010 Wat op die veld van die liefde speel gebruik hulle lywe as lokaas wanneer hulle langs jou hart lê suig hulle totdat jy leeg is en vrek van bloed armoede Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!