Die hartseer wat nie wys nie

Die hartseer wat nie wys nie

is wanneer jy
my nie sien nie

maar wanneer
ek jou sien

dan skeur my hart

vanaand alleen
tjank ek

soos die
alleenkind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz