Die hemel alleen weet

Die hemel alleen weet

waarom ek hier is
eks seker

n troppie engele
is gestuur om oor my wag te hou

ek kan diepsee swem
ek kan oorlog maak
ek kan bergklim

ek sal wraggies
niks oorkom nie

die hemel alleen weet
waarom ek nog lewe

waarom spaar
God my nog so lank

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz