Die hoek van die heelal

Die hoek van die heelal

al kruip jy weg
so ver so ver

ek sal die reuk
van jou parfuum volg

tot in die hoek
van die heelal

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz