Die hoop van hout……4206

Die hoop van hout……4206

met my eerste skree
het ek die in my wereld
wakkergeskrik

God het n vuur binne my aangesteek

klein klein het my oe al geskitter

stil sterk het die vuur
my wereld verlig

my vuurfakkel het gesoek
na die hoop van hout
dor en droog

kan my vuur
nog n hart warm

uit die niet het sy verskyn
om die vuur aan te blaas

warm sit ons drie
om nog n lewensvuur

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz