Die HYGGENOOT

Die HYGGENOOT


gee hom meer seks

maar hulle vertel ook van
shitstreet se lakens
so goedkoop!

daar word berig dat
n nuwe boek n
seks dagboek

huwelike kan red

hou n dagboek van gebeur
van nie gebeur en

hoeveelkeer probeer

die dagboek
se blaaie bly leeg

koop die HYGGENOOT

ek het lekker gelag
en het net die voorblad
op die rak gesien

LOL

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz