Die jongvrou sit haar warpaint aan

Die jongvrou sit haar warpaint aan

Sy sing n liefdeslied
en gee dit vir
die banghartvrou

en ook vir die
niksgebeur hart vrou

en ook n erotiese lied
vir die wat ritme
en liefde meng

sy sy gooi haar koker
oor haar rug
om n bok te gaan skiet

op 14 Februarie
en dan die biltong

alleen eroties
op te vreet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz