Die kleur van jou pen Die kleur van jou pen January 19, 2010 ontspan en ontsnap uit hierdie wereld die kleur van jou ink die naam van jou pen die grip van jou pen die nip van jou pen fyn medium of dik n keuse voor jy begin n duisend embrios le gretig en wag my pen beweeg om die eerste digkind te bevry Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!