,,,,,,,,,,,Die kruispad lê voor

,,,,,,,,,,,Die kruispad lê voor

in die baarmoeder
lê die fetus

Godskind redder

ons het nie geweet

op ons kniee
sal ons worstel

om vergewing

oefen solank om te kniel
in hierdie sondewêreld

Jesus ons redder
is amper hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz