Die kuberwêreld van kak
Dit is lekker om te droom
van dinge kry
van dinge geniet
van dinge doen
maar in die kuberwêreld van kak
is daar
selfoon praat kaartjies ,spoedkaartjies
televisie lisensies,motorlisensies
is daar potholes en gebuigde rims
is daar afguns by werk
en n baas wat pla
daar is die buurvrou wat lok
kak sommer hier op die voorstoep
ons pendel tussen
kak en droomwêreld
Leave a Reply
Be the First to Comment!