Die laaste glas…4158

Die laaste glas…4158

die helder lig
die rukslag
die bande skree
die flitsende rooi lig

ek sit vas
in die wrak
die stem sê
hy sit vas

sy oog is al glas
se die stem
hy gaan dit
nie maak nie

ek hoor dit alles

MY GOD

ek is dronk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz