Die laaste rose

Die laaste rose

Windop roep die rose my
smekend biddend

kom sny my voete af
voordat ek vannag geryp word

die swartryp kom dodelik aangesluip
die nie so mooi
die slagoffers vannag

die mooies sprei liefparfuum
die laaste week

net vir my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz