Die lewe gebeur

Die lewe gebeur

As jy niks doen nie
gaan niks gebeur nie

jy dobber op die rivier
van die lewe rond

die krokkedille
die stroomversnellings is daar

trek jou spaan
en stuur jou boot

jy is genooi na die paartie
op 14 februarie

bring jou koker
en jou skerpste pyl

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz