Die liefde as……4279 Die liefde as……4279 August 1, 2012 sy sit verdwaas die rook reuk nog vars in die lug hy het gesê hy het haar lief sy het gou geglo en gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefde as die gebruikte kondoom hang nutteloos oor die vol asbak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!