DIE MAAN Lê LAAG

DIE MAAN Lê LAAG

En weerkaats op die golwe
wat storm na die strand

gefassineerd staar ons
die reuse golf krul

en verberg die maan

en verswerg ons as prooi

vir die mensekos
restaurantant

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz