Die maan skuil agter die donker wolke want sy weet
sy sal tog moet uitkom
sy is bang
sy het veilig gevoel agter die wolke
niemand kon haar skoonheid sien nie
agter die donker wolke het die jagwolke geswiep
en alles in hulle pad deurdrenk
toe het sy geweet sy gaan vanaand
deurdrenk word
die lot van elke vrouwolk
bly dieselfde
Leave a Reply
Be the First to Comment!