Die “Magic”
Tussen ons kan dit vir ewig duur
as ons net nie te nuuskierig word nie
hoe die liefde werk
moet ons nie aan torring nie
die liefde groei soos n boom
elke dag n bietjie meer
elke dag groei die liefde
n bietjie meer
die boom kan slegs
vrugte dra as dit versorg word
die mooi ryp vrug
smaak die lekkerste ooit
Leave a Reply
Be the First to Comment!