Die make-over shop
jy was nie tevrede met my gewees
toe gaan stap ek
en kom terug met
'n funky haarstyl
'n low slung jean
'n bietjie amper baie wys buustelyfie
rooi naels met hartjies op
rooi hoë polvy skoene
wat klik klak op die vloer
en almal laat opkyk
maar jy het net gebrom
rugby gekyk en bier gedrink
my baas het my
al 10 keer ge-sms
Leave a Reply
Be the First to Comment!