Die mini ..skuif …op

Die mini ..skuif …op

vanaf die 5 de plek na die 4 de plek
die mini skuif op na die 3de plek

die mini skuif op
van die 3de na die 2de plek

die mini is by die wenpaal

stop sê sy
en skuif die mini terug

na die 4 de plek

sjoe dit was amper

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz