Die mooi kant van jou Die mooi kant van jou April 14, 2011 jou warm glimlag jou hemelsblou oë jou sesdag baard het my uitgeboul jou onderkant is soos die omblaai van Rapport se voorblad ek het omgedraai en hardloop nog steeds my ma het gesê …. Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!