Die môrester flikker flou Die môrester flikker flou April 29, 2011 sy het gisteraand saam met apollo gekuier hy wou net nie gaan slaap nie sy moes 5 uur aan diens wees om die nuwe dag aan te kondig in die daglig besef sy toe dat die sonlig haar wou verower Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!