Die nat strate van goudstad

Die nat strate van goudstad

Die natstrate wink
rooi rompies kleef

die rooi kar briek

die natstrate blink
druppels vergrootglas

vang die lusrukke

en wys die wêreld

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz