Die pa paja boom staan hoog swanger met 50 papajatjies wat aan stingels hang……4240

Die pa paja boom staan hoog swanger met 50 papajatjies wat aan stingels hang……4240

gereed om gepluk te word

die boom is egter dors
en die 50 papajatjies

plof een vir een
in die stof

om oop te bars en honderde talentjies
spat oor die aarde

rol in die stof
en vrek genadeloos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz