Die pad na die kruis + snakes and ladders

Die pad na die kruis + snakes and ladders

Hierdie jaar het God besluit
dit gaan nie net oor

ek het berou
vergewe my
help my
ek sal nooit weer
asseblief my God

die pad wat jy gaan loop
tot by golgota

gaan nog ook potholes hê

en snakes en ladders

ek rol die dice
warm geblaas

dit sê 12
ek snel verby
3 slange en 2 lere

ek is lucky !

ek rol n twee
en val 10 terug

n vyf laat my
voor die slang se bek
ek ruik sy vrotrotasem

as die dice verkeerd rol !
dan is ek in my moer

benoud gooi ek n 10

die pad na golgota is moeilik
as jy die dice rol !

ek vat toe my

volstofnogampernuutnooitgebruik

kruisboek
en lees van toe

God die hemel en aarde gemaak het die heelal,die sterre en die maan en nog baie meer en dit in ses dae dit was moeilik om te glo toe lees ek jy moet kinderlik glo

my sondagskool kinderdae
rondmond het ek gesing

Jesus min my salig lot
ek weet dit uit die woord van God
al is ek ook swak en blind
nogtans noem Hy mysykind

traanoog sit ek verstom
dit is nie nodig om die dice te rol

dit is nie nodig om snakes
and ladders te speel nie

JESUS
Golgota
die kruis
vergewing

maak nou sin want

Ek weet eks n kind van GOD

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz