Die pad saam met jou

Die pad saam met jou

moes ek nooit geloop het nie
maar ek het jou gesê

jy moet altyd
jou hardloopskoene aanhou

wanneer ek weghardloop
agter die sondewêreld aan

en vang my voordat
dit te laat is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz