Die passie stal

Die passie stal

Ons het warm gevry
houtskool warm

toe die sitkamer deur
oopvlieg val alles plat

ons planne en al

gelukkig het die donker
ons nie verraai

ek het die bulb
vroegtydig uitgedraai

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz