Die pynduin Die pynduin April 2, 2010 ek sien jou figuur krom op die duin roerloos soos die sand wat omring die traanwind is stil en slaap nog ek kan nie my hart liefde omgee stuur nie die duinwind waai nie tot by die pynduin Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!