Die regte parfuum

Die regte parfuum

Die benoud parfuum
steur die neus

die lekkerruik parfuum
sag op die neus

die swaar hang parfuum
vernietig die neus

die ka-ka doeke
wat verby wiel
is net te veel vir my

ek vat my neus uit
ek snuif

die vars reenwind+

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz