Die rooiwang maagde

Die rooiwang maagde

ek zoem in op die boord

die rooiwang maagde
hang ryp oral rond

50 steek ek
wange verbleek

kind van die vrugtevlieg
groei in my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz