Die rugbybal het rond geword nou weet ons nie …

Die rugbybal het rond geword nou weet ons nie …

Ons was handig en kon dit hanteer
ons kon die ball pass en n drie druk

maar nou het die bal rond geword
ons hande is afgekap

ons kan die bal nie pass nie
ons kan nie n drie druk nie

ons moet die ronde bal dribbel
ons moet voetvlugtig wees

ons moet leer om die ronde bal te speel
ons moet leer om n doel te score

ons moet leer om Atjooooooe te skree
ons moet leer om die tongril te doen

as ons in hierdie lewe wil wen

ons is nie meer n crowd nie
maar een teen n crowd

the ball is in your court

hier is die wen kombinasie

as jy jou hart vir die Here gegee het
kan jy nie verloor nie

al sny die skerpste mes
jou hart uit

kan jy nie verloor nie
want dan is jy by Jesus

jy kan nie verloor nie

al is die bal rond

(getrigger deur invictus)

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz