Die sakaboelatjie kom oor die groen veld aangeflap
Sy is al moeg gesoek na n maat
karel kraai kom sleep vlerk
sy gooi vir hom n blink hy volg flink
flinke fink kom traai ook
maar hy kan nie flap nie
die aasvoel vlieg laag
met sy stinke asem
maar word kru verwerp
die sakaboelatjie
gaan sit moeg op n tak
gaan sy ooit n maat kry
sy hoop want sy weet
die son gaan more weer skyn!
Leave a Reply
Be the First to Comment!