Die seevoels vlieg tot by die muur van die ewigheid Die seevoels vlieg tot by die muur van die ewigheid December 10, 2013 vroegdag se koud gly oor hulle vlerke hulle swart kraaloe soek soek tussen die branders geluidloos duik hulle om met deurboorde prooi te vlieg tot by die muur van ewigheid God voorsien vir ewig Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!