Die skerwe van ons liefdes beker

Die skerwe van ons liefdes beker

kan ons nie aanmekaar plak nie

net GOD kan dit
saamsmelt

dan kan ons weer begin
om mekaar met die breekgoed

te gooi

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz