Die skerwe word gesmelt Die skerwe word gesmelt June 29, 2011 die skerwe van ons liefdesbeker kan ons nie aanmekaarplak nie net God kan dit smelt dan kan ons weer begin om mekaar met die breekgoed te gooi Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!