Die sleutel partytjie
ek het gedink dit was
'n 40ste verjaardag partytjie
toe ek die springkastele sien
word ek laf en spring 'n paar keer
van die dames het ook gehop
toe ek die koekie tafel sien
gryp ek vir romany cream
het lekker gesmaak
in die donkerkamer
gooi ek toe sommer
my kantoorsleutels in
die volgende dag
toe die drie hoere
by my kantoor instap
moes ek donners
vinnig dink
Leave a Reply
Be the First to Comment!