Die soeke na waarheid

Die soeke na waarheid

Elke mens het sy storie
meesal sad en eensydig

elke dag begin hy
op die as
van die vorige dag

onder die puin
worstel jy uit

en skrik oor alles
en wat nog oor is

pateties gryp jy
na God se son

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz