Die son boor ‘n pad deur

Die son boor ‘n pad deur

die wolke

om op jou te skyn
vandag is jy

in die sonlig
jou goue werke blink

jou silwer werke wink
die koper werke stomp
die yster werke skerp
die houtwerk nie vir ewig nie

maar jou goeie werke
sien ek deur alles raak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz